Dagsê

Yes yes. Die sal nou my eerste inskrywing wees op my eerste blog. Mmm …

My idee met die blog is om jagstories / foto’s, kampstories / foto’s, hengelstories / foto’s ensomeer te deel en uit te ruil. Dit gaan my beslis ‘n tydjie vat om alles uit te pluis en onder die knie te kry, maar ja… ons almal leer elke dag iets nuut. Voel vry om ENIGE kommentaar of idees te los. Praat sommer kak ook sou jy so voel.

Advertisements

Posted on Junie 27, 2011, in Allegaartjie. Bookmark the permalink. 6 Kommentaar.

  1. Ja, welkom hier! Hoop jy is gelukkig.

  2. ek kan nou regtig nie kleinkry as jy so mooi kan skryf hoekom jy dit nie meer doen nie , het jy nie tyd nie of wat, ai jou laaste bloginskrywing was oor jou asem rowende poepe , hahaha ek lag sowaar nou nog daaroor , a nee a ! so kan mens mos nou nie wees nie , wanneer skryf jy vir `n slag weer ietsie ? 😀

    • Waar skryf ek mooi ? He he. Ek tik darm beter as wat ek skryf ! 🙂
      EK het seker die tyd …. is die inspirasie wat kort…. daai Muse ding. Probleem is ek word geinspireer deur dit wat ek al voor gatvol is: Donnerse snoobab wat my pla / iriteer / wakker raas ens. Maar ek skuld almal ‘n vars storietjie ….. dink nog aan wat ek julle mee sal vermaak / verbaas. He he.

Sit 'n takkie op

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: