SO jammer vir ons geskiedenis
Kyk en luister : http://www.youtube.com/watch?v=HS9EkHjMK3U
JY wat SO jammer is oor JOU verlede, JOU geskiedenis ….
Advertisements
Posted on Julie 13, 2011, in Afrikaner stomp. Bookmark the permalink. 6 Kommentaar.
Nee maar ek like jou blog welkom tussen ons OU OU OU bloggers.
Hallo en dankie vir die welkom. Age is an issue of mind over matter. If you don’t mind, it doesn’t matter. ~Mark Twain
Dis jammer so baie geskiedenis word weg gegooi deesdae, maar ongelukkig skryf die wenner die geskiedenis (en vee alles viir dit uit)
Ek het n “ou” SA vlag by die huis, een van daai strom vlae (amper so groot so n dubbel bed !!) Is baie dae lus om hier by my huis in London te hys, en te kyk wat se reaksie ek sal kry. Of ek dit ooit sal doen, weet ek nie, die vlag is van baie sentimentele waarde vir my (behalwe vir die vlag waarmee ek groot geword het, army gedoen het ens). Hy was n geskenk baie jare terug van my pa af, so wil dit nie aan die wind en weer oopstel nie.
Dagsê Hoof Moer. Dankie vir jou inloer. Ek het selwers ‘n “ou” Sa vlag. Dink nie dit sal wys wees op die staduim om dit buite my huis te drapeer nie. (Tensy ek 24/7 met my geweer kan waghou).
Ek het ‘n ou en nuwe vlag oorkruis teen die muur. Dis myne!!!! If you dont like it, well, lump it. Dit bly myne.
Olga, nou hoe meng jy die 2 vlae ? Dis mos soos om roomys en poef saam te roer ?