Uitslag van my eerste “Poll”

Word ‘n meisie met “huisvrou” instinkte gebore ?

Answer

Votes

Percent

 

Nee, dit word aangeleer

5

33%

 

Party vrouens HET NIE huisvrou gene, instinkte of die vermoë om dit aan te leer nie

5

33%

 

Other (see below)

3

20%

 

Ja, dit is in die vroulike gene

2

13%

 

 

Other Answer

Votes

Het ‘n vrou enigsins ‘n keuse??? 🙂

1

Dis soos moederskap. Sommige vrouens is net beter daarmee as ander.

1

nr 3 en ander wil nie.

1

 Duidelik was hier nie vreeslik belangstelling gewees nie.

Al wat ek nou kan aflei is dat ‘n meisie dit kan aanleer OF glad nie. 50-50

Advertisements

Posted on Augustus 29, 2011, in Allegaartjie. Bookmark the permalink. 2 Kommentaar.

  1. In my huis werk dit so: Soms is die huisvrou absoluut aangelê daarvoor, en die volgende oomblik glad nie…. soos jy sê – 50-50!! 🙂

  2. as ek nou my “piece” of mind hier kan gee , ek dink enige vrou is absoluut aangele daarvoor om huisvrou te wees, dit is in ons gene en ons het baie van ons mammies geleer van kleins af word ons mak gemaak met potte en panne en stryk ysters ensovoorts …maar sommiges , “nie ek nie “, is net lui .Te lui om kos te maak , te lui om te dink en te lui om hulle self pragtig te maak en te lui om te dink dat mens nie elke woensdag spagetti en maalvleis HOEF te eet nie 🙂 sommiges het net nie enige verbeelding nie 🙂 maar `n ou saai lewe !

    maar ek moet ook byvoeg dat sommiges deur die dag werk en dan moeg is om huisvrou te speel want dan soek jy net `n stort en `n bed .Jy is selfs moeg vir uglies rub . Ek was vir 24 jaar so gewees , mens is net nie lus vir kosmaak nie maar moet , die huis is deurmekaarder as gewoonlik en daarom die een keer `n maand “spring clean” ding , maar nou die laaste 10 maande is ek geseend om huisvrou te wees en nie rekenmeester nie , ek kook die heerlikste etes , bak en brou en voel dan sommer of ek aangele is vir die hele huisvrou wees , Daar is meer tyd in my dag en soms as manlief en selfs ek gelukkig is , wat nogal baie gebeur sal jy nog tyd kan spandeer aan tittewyt en pragtig maak sodat hy vir jou kan se , sjoe my skat jy lyk pragtig as hy die aand by die huis kom !
    🙂
    so wat ek eintlik wou se , ek stem nie saam met die 50/50 nie , dit hang maar net af of die dames werk of nie werk nie , verskillende tyds kwessies , sommiges het net meer tyd !

Sit 'n takkie op

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: