“I want …”, “I want…” “I want…”

Goeie fok. Ek “want” ook meer geld, betaal my huis, gee vir my ‘n werks kar, gee vir my ‘n 100% bonus …

Wat soek die renoster ? “I want to be free and without fear, after all, you humans placed me inside your fenced borders.”

Nou staak die fokken sleg werf etters, oor sy tjommie meer geld kry. Fok die wild, fok die renoster. “I want …”

 

 

Ek is gatvol vir hierdie gespuis wat as “kroonwild” beskerm word. Ons diereryk is besig om uit te sterf, as gevolg van gierigheid, terwyl die “kroonwild” maak en breek en fokken staak. Kak man. REGERING, skrik, en skrik fokken wakker. As julle slapgat etters nie vinnig julle bliksemse ballas uit die stort kry nie – Is Suid Afrika in sy moer.

25000 lui moere staak by Impala oor: “I want …”, Impala is een van die wêreld se grootse produsente van platinum. Waar kom julle patete se blink karre en spog huise vandaan? Mynhuise soos Impala, Anglo, Lonmin, ensovoorts bring FOKKEN baie geld die land in. MAAR julle sit terug en laat ‘n pisgat unie, mense weerhou van werk. ‘n Arme ou swart tuinwerker se kakebeen word afgebliksem oor hy net sy dag takie wou voortsit. BARBARE.

In die skole word onderwysers met die dood gedreig as hulle ‘n sleg fokker se kind uit die klas jaag – Juis oor die sleg kind geen respek, dissipline of lus het om sy/haar kennis te verbeter nie. Swak. Pateties.

 

En ek sluit af met die link na ‘n ander blog inskrywing: http://knaphand.wordpress.com/2012/01/25/its-not-too-late-for-whites-to-say-sorry-for-apartheid/

Waaroor is ek jammer ? Vat ‘n raai ….

Advertisements

Posted on Februarie 3, 2012, in Afrikaner stomp. Bookmark the permalink. 2 Kommentaar.

  1. Ek glo jy is jammer dat jy nooit geleer het om die pragtige taal van Suid Afrikaners te praat nie, maar dit (en jouself) te bemors met agterbuurt uitdrukkings.

Sit 'n takkie op

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: