Julius Malema koop ‘n kameel by Jan

Julius Malema koop ‘n kameel by Jan.

Julius vra:Hoe laat ek hom loop?

Jan se:As jy se yoh, dan loop hy, yoh yoh, dan galop hy, en yoh yoh yoh dan hardloop hy, en as jy hom wil laat stop, dan se jy EISH!!!!!!

So Julius klim op sy kameel en se YOH, en daar begin die kameel loop.

Hy se toe YOH YOH YOH, en daar hardloop die kameel met ‘n moerse spoed.

Toe sien Julius daar voor is ‘n afgrond en hy het vergeet hoe om die kameel te laat stop.

Net voor die afgrond se Julius EISH, hier gaan ek dood vandag!!

En daar stop die kameel, Julius leen vorentoe en sien hoe hoog die afgrond is, en se YOH….

Advertisements

Posted on Februarie 29, 2012, in Stompies. Bookmark the permalink. 3 Kommentaar.

  1. Vat so, Katvis. Val lat jy kak

  2. Ek dink hy het gekak nog voor hy die grond onder gaan tref.

  3. kry vir jou Julius. Yoh yoh. 😆

Sit 'n takkie op

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: