Nuwe Spesie

 

Ja dit is ‘n nuwe spesie. 

 

Hulle word “homo-slapgat-erectus” genoem en dit is ‘n natuurlike genetiese evolusie veroorsaak deur ‘n konstante slap houding in die agterstewe, wat veroorsaak dat die hele bekkenbeen afsak weens gravitasie. Ongelukkig het dit tot gevolg dat die voortplantingsorgane saam sak en op die grond begin sleep en daarom sal jy vind dat bitter min van hierdie fratse meer testikulêre organe besit en ook bekend staan as “geen-ballas-sapiene” of in Engels “grow-a-pair-sapiens” 

Advertisements

Posted on November 9, 2012, in Allegaartjie. Bookmark the permalink. 1 Kommentaar.

  1. Ek hou van jou uiteensetting. Dit irriteer my ook grensloos as hulle so skuifel want hulle kan nie ordentlik loop met die broek so tussen hulle knieë.. Ek wil net elke keer hulle broeke vir hulle oppluk.

Sit 'n takkie op

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: