Die Blanke Afrikaner – Debat

Die volgende is uittreksels van ‘n laaaaaaang debat  (mis/klip gooiery) op die volgende blog:

http://rozmeyer.wordpress.com/2012/11/24/n-volkstaat-waarom-en-hoe/

Om nou daar kommentaar te lewer is chaos. Dus open ek die inskrywing vir die wat nog lood het om te gooi.  Heel eerste sal ek my eie lood gooi en sien of die “debat” voete kry. Terloops, handskoene is af en kaalvuis is die enigste manier.

Inskrywings geplaas op bogenoemde blog en dan my reaksie (>>>):

 

Quintin Diederichs

In Orania se grondwet, wat meer as 21 jaar gelede geskryf is, staan daar baie duidelik dat RAS nie aan Afrikanerskap gekoppel word nie. Nerens het ek of enigiemand gese dat Orania oop is vir nie-blankes nie. Jy lees wat jy wil lees en het nou besluit dat ons dink  ons ‘n veelrassige volk is – NERENS het ek dit gese of bepleit nie. In teendeel, ek is teen veelrassigheid gekant want in praktyk is veelrassigheid direk gekoppel aan ‘n multikulturele sameweling. Ek het by meer as een geleentheid gese dat die uitsondering nie die reel is nie

>>> Wat is dan so moeilik om te erken dat Orania EINTLIK bedoel is vir Blanke Afrikaners ? Sou die uitsondering op die reel (Daai pikswart “Afrikaner”) waar word, dan is daar mos geensins fout as hy/sy voortplant met jou dogter/seun nie ? Hy/sy is mos deel van die Afrikaners en Oraniers ?

_____

Ben le Roux

Arnie, vir jou en al die manne van die super witras, daar bestaan doodeenvoudig nie so iets soos ‘n “witras” nie, wat nog te sê van super!

>>> Oom Ben. Nie Arnie of enige ander persoon het gesinspeel op ‘n super wit ras nie ? DIT het jy gesê. Ons praat van BLANKE Afrikaners. En sou ek my verstout om te sê: Het die blanke Afrikaner nie Suid Afrika bewoon nie, was daar tot nou toe nog fokol. Die swartes / khois sou nou nog met velletjies om hulle boude die veld ingevaar het opsoek na vanaand se ete. Van opvoeding / geleerdheid sou daar nie  sprake gewees het nie.  Nogals baie soos dit wat alweer besig is om te gebeur in die “nuwe” SA.

_____

Quintin Diederichs

Ag, Arnie, nou praat jy sommer snert! Net omdat jou rassistiese ideologie nie met ‘n dawerende aplous verwelkom is nie beteken nie dat ons ‘n toe-deur beleid het nie. Alles behalwe!

>>> Quinten, my “ou”, soos jy na my verwys. Of was dit nou ek wat nie verder as my neus kan dink nie ? Jy het jou ware kleure gewys. Op die man af agresief.

_____

Ben le Roux

JAgternw niemand op die bestuur van die Orania Beweging of dorpsbestuur het sovêr aan hierdie debat deelgeneem nie. Niks word ook weggesteek nie en daar is nie ‘n “elite” wat toutjies trek nie.

>>> Lees die volgende inskrywing:

Quintin Diederichs

As lid van die Orania Burgerraad is dit vir my ‘n belangrike saak dat mense nie wanpersepies koester oor Orania en die Orania Beweging nie.

>>> Ek sou dink Quintin het nogals ‘n lyf om te gooi in Orania ? Hy is ‘n “gesiene” man in Orania ?

_____

Quintin Diederichs

Hoekom wil jy aanspraak maak op blankeskap as jy self nie eens ‘n suiwer blanke is nie of ‘n suiwer Europese taal praat nie?

>>> Ek is blank / wit. EK praat nie van ‘n suiwer ras nie. Ek praat van suiwer Blanke Afrikaner Boer. Terloops, is Duits nie ‘n suiwer Europese taal nie ? Dit word dan saam met Engels en Nederlands op dieselfde skaal geplaas ?Ek praat Duits ook. Stadig maar seker is jy besig om ‘n hele paar Blanke Afrikaners lekker die moer in te maak .

_____

 

Gerhard

Ben net n korreksie….. Dit is nou nie juis asof ek orania se naam slegmaak op Praag nie.

Ek weet nie waarom is julle nou so kwaad nie. Ek was maar net van mening in my lang skrywe dat ek simpatie het met beide Arnie en julle (Quinton, Ben et al). Dus kan ek beide se argument tot n mate verstaan……

>>> En dan volg ….

Quintin Diederichs

Beslis nie… Om die ideaal en strewe van jou hardwerkende volksgenote in Orania af te kraak as minder as ‘n staatlose Amish gemeenskap is vir my en enige Afrikaner met bietjie trots in hom of haar totaal onaanvaarbaar. Tel jou 2 sent op en trap!

>>> Agresief ne ?!  Is dit hoe ‘n beskaafde “Afirkaner” debateer ?

_____

Ben le Roux

Gerhard, Orania spel mens met ‘n hoofletter! Ons is nogal sensitief daaroor hoor, dit of om van Oranja te praat maak ons kwaat, kwaat, kwaat!( Toemaar ek grap sommer).

>>> Kwaad, kwaad, kwaad Oom Ben. (Ek grap ook maar net)

_____

Daarsy ! Haal jou handskoene af en gaan groot. Elke woord kommentaar sal automaties geplaas word.  Hier is geen moderasie nie.

 

Gerhard

Ben net n korreksie….. Dit is nou nie juis asof ek orania se naam slegmaak op Praag nie.

Ek weet nie waarom is julle nou so kwaad nie. Ek was maar net van mening in my lang skrywe dat ek simpatie het met beide Arnie en julle (Quinton, Ben et al). Dus kan ek beide se argument tot n mate verstaan……

>>> En dan volg ….

Quintin Diederichs

Beslis nie… Om die ideaal en strewe van jou hardwerkende volksgenote in Orania af te kraak as minder as ‘n staatlose Amish gemeenskap is vir my en enige Afrikaner met bietjie trots in hom of haar totaal onaanvaarbaar. Tel jou 2 sent op en trap!

>>> Agresief ne ?!  Is dit hoe ‘n beskaafde “Afirkaner” debateer ?

_____

Ben le Roux

Gerhard, Orania spel mens met ‘n hoofletter! Ons is nogal sensitief daaroor hoor, dit of om van Oranja te praat maak ons kwaat, kwaat, kwaat!( Toemaar ek grap sommer).

>>> Kwaad, kwaad, kwaad Oom Ben. (Ek grap ook maar net)

_____

Daarsy ! Haal jou handskoene af en gaan groot. Elke woord kommentaar sal automaties geplaas word.  Hier is geen moderasie nie.

 

Advertisements

Posted on Desember 4, 2012, in Allegaartjie. Bookmark the permalink. 8 Kommentaar.

  1. Jagter, dankie vir hierdie gebaar. Ek het dit duidelik gemaak dat ek simpatie het met beide die standpunte oor ‘ras”. Daar is egter iets wat nagevors moet word:

    Die kwessie rakende J.G Bantjes en die Voortrekkers. Ek kan werklik nog nie n gevolgtrekking maak nie. Sekere webblaaie maak ook die bewering dat Sarel Pretorius n “gekleurde” was.

    Die enigste webblaaie wat ek kon opspoor m.b.t hierdie kwessie is Boerevryheid en “Slave heritage.”

    Max het blykbaar ook al hieroor geskryf. Daar is ook nasate wat kommentaar lewer en die meeste se 1ste taal is Engels.

    Groete

  2. As die res van die Orania bestuur ook Quintin se styl handhaaf, dan hoef mens nie ‘n “Siener” te gaan raadpleeg oor die toekoms van daardie Karoo dorpie nie.

  3. Ek weet ook nie van daardie voortrekker kleurling nie. Ek dink dat daar wel swartes of liewer soos dit toe bekend was, slawe saam met die trekkers gegaan het. Hoeveel van hulle in die skermutselings oorleef het weet ek nie. Ek glo dat hulle eerder vinnig ‘n ommekeer gemaak het en terug gehardloop het Kaap toe.

    • Ek wil nie in die gesprekke ingaan nie, maar sover ek weet was een van die redes vir die groot trek juis die feit dat hulle, hul slawe moes vrystel. Geen mens mag meer slawe aangehou het nie. Die wat dus gegaan het en gehelp veg het, het vrywillig saam gegaan.

  4. jongds, of die meeste slawe uit vrye wil gegaan het weet ek nie. Sommige geskiedskrywers was n paar dekades gelede van mening dat die trekkers net getrek getrek het a.g.v van die vrystelling en ander redes soos bv. die toestand aan die grens. Ek weet ook nie of sommiges uit dwang getrek het nie en of ander slawe wel getrek het omdat hulle geen ander heenkome gehad het nie. Daar is stories in die Amerika dat sekere slawe by hul base aangebly het omdat hulle geen ander heenkome gehad het nie. Daar was ook destyds lank na die vrystelling sekere “inboekelinge” wat deur sekere Afrikaners ‘gevang” was. in die ou Transvaal en die Vrystaat. Dit is nou volgens Giliomee.

    Persoonlik gee ek nie werklik om wie Bantjes was nie maar dit is n onderwerwerp wat aandag verdien. Daar is deesdae historici wat van mening dat die trekkers nie net getrek het a.g.v die vrystelling en geweld nie. Die trekkers het ook agter weiding en ekonomiese voordeel getrek.

  5. Sommer so ietsie: Slawe wat die Christelike geloof aangennem het was in NG kerke in die Kaap gedoop en het hulle gewoonlik hulle eienaar se van aangeneem. Die feit dat daar kleurlinge was met dieselfde van as jy, het bogerall te doen met bloed vermenging nie. Daar is wel ‘n menigte Afrikaanse vanne waar daar beslis “rasse integrasie” was. EK gaan nou nie op tone trap en en al die vanne plaas nie.

Sit 'n takkie op

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: