Ekke

Manlike spesie. Gebore 1976. Waterdraer.

Advertisements
  1. Vroulike spesie. Gebore 1976. Weegskaal, ek sê. hehehehehe

  2. Vroulike spesie…. baie ouer as jy en ‘n bul – maar defnitief nie ‘n Blou Bul nie!!!! maar ek dink ek hou van jou!!!!

  3. Vroulik, ’67 model is ‘n SHARKIE 😉 Wat is my sterreteken ❓ O KREEF nice plekkie hierdie 😉

  4. ek is `n meisiemens …
    ook weegskaal, ’67 model maar ek maak nie ogies vir jou nie , dink net jou blog is moerse cool soos die Engelse sal se 🙂

  5. Wil myself net kom voorstel. Ek het op aanbeveling en hulp van ‘n vriendin besluit om ons webwerf voortaan self te bestuur. Wat die bloggedeelte betref: Ek is nie ‘n skrywer van format, maar ek wil graag my ondervindinge van die wildplaas met almal deel. Dit is ‘n nuwe uitdaging vir my. Help gerus as jy sien ek trap klei. Ek sal soos die tyd dit toelaat by almal probeer uitkom.

  6. Wat is jy so stil deesdae… het jy niks meer te sê oor die stand van sake in die land nie.
    Wat dink jy van al die myners wat so strike ? of sit jy ook heeldag en bolle rol….

  7. Ek wonder hoeveel betekenisse is daar vir die woord drol?

    Watter politikus kan ‘n drol genoem word?
    Ek dink nie dit is lekker om ‘n drol genoem te word nie, weet jy jagternw1976?

    • Drol kan BAIE beteken. Tussen vriende is dit sommer net ‘n troetelwoord. Soos bv: “Jou drol, ekt gewag maar jy het nooit opgedaag nie”. Andersins as ‘n afknou woord: “Jy is ‘n drol”.
      Politici wat drolle is ? Daars baie !! So klomp saam noem ek sommer ‘n kakspul. Maar om jou laaste vraag/stelling te antwoord…. Dit is seker nie lekker nie, maar mens pluk die vrugte (lees drol) wat jy kweek ?

Sit 'n takkie op

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: