Afwysing

Afwysing

Opinies wat op Stomp op die vuur blog uitgedruk word is die persoonlike opinies van die skrywers daarvan, behalwe waar anders vermeld. Gebruik van enige materiaal, insluitend teks en my fotos, is onderhewig aan outeursreg. Toestemming om dit te gebruik moet van die skrywers verkry word. My epos: Dubbelnulbultril.ekvoelfokoli@stompies (Soek en jy sal vind)

  1. My opinies op hierdie bladsye  is my opinies.
  2. Jy is welkom om van my te verkil, jou panty te bevuil, of om ‘n dop te skink en te prost op wat jy geniet. Ek geniet ‘n goeie debat so … “take me on”.
  3. As jy voel die blog is ‘n pot kak of bo jou vuurmaak plek, Bye bye, tatta hasie.
  4. As jy die blog geniet, nooi jou pelle om saam om die vuur te sit.

JagterNW

Advertisements

Sit 'n takkie op

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: