Category Archives: Afrikaner stomp

Vir al die Jannie jammerballas en Bertie bitterpisse.

“I want …”, “I want…” “I want…”

Goeie fok. Ek “want” ook meer geld, betaal my huis, gee vir my ‘n werks kar, gee vir my ‘n 100% bonus …

Wat soek die renoster ? “I want to be free and without fear, after all, you humans placed me inside your fenced borders.”

Nou staak die fokken sleg werf etters, oor sy tjommie meer geld kry. Fok die wild, fok die renoster. “I want …”

 

 

Ek is gatvol vir hierdie gespuis wat as “kroonwild” beskerm word. Ons diereryk is besig om uit te sterf, as gevolg van gierigheid, terwyl die “kroonwild” maak en breek en fokken staak. Kak man. REGERING, skrik, en skrik fokken wakker. As julle slapgat etters nie vinnig julle bliksemse ballas uit die stort kry nie – Is Suid Afrika in sy moer.

25000 lui moere staak by Impala oor: “I want …”, Impala is een van die wêreld se grootse produsente van platinum. Waar kom julle patete se blink karre en spog huise vandaan? Mynhuise soos Impala, Anglo, Lonmin, ensovoorts bring FOKKEN baie geld die land in. MAAR julle sit terug en laat ‘n pisgat unie, mense weerhou van werk. ‘n Arme ou swart tuinwerker se kakebeen word afgebliksem oor hy net sy dag takie wou voortsit. BARBARE.

In die skole word onderwysers met die dood gedreig as hulle ‘n sleg fokker se kind uit die klas jaag – Juis oor die sleg kind geen respek, dissipline of lus het om sy/haar kennis te verbeter nie. Swak. Pateties.

 

En ek sluit af met die link na ‘n ander blog inskrywing: http://knaphand.wordpress.com/2012/01/25/its-not-too-late-for-whites-to-say-sorry-for-apartheid/

Waaroor is ek jammer ? Vat ‘n raai ….

Advertisements

Vryheid van spraak

DIE HANDVES VAN REGTE

Om’n kultuur van menseregte te bou, is dit belangrik dat elke burger weet wat sy of haar regte is en die verantwoordelikhede verstaan. Die SAMRK beskerm en bevorder die menseregte van al die mense van Suid-Afrika. Wat volg is ‘n eenvoudige weergawe van die Handves van Regte. ‘n Volledige weergawe is opgeneem in Hoofstuk 2 van die Grondwet.

Gelykheid Daar mag nie teen jou diskrimineer word nie. Maar regstellende aksie en billike diskriminasie word toegelaat.
Menswaardigheid Jou waardigheid moet respekteer en beskerm word.
Lewe Jy het die reg tot lewe.
Vryheid en sekerheid van die persoon Jy mag nie sonder verhoor aangehou word, gemartel of wreed gestraf word nie. Huishoudelike geweld word nie toegelaat nie.
Slawerny, knegskap en gewonge arbeid Slawerny, knegskap en gewonge arbeid word nie toegelaat nie.
Privaatheid Jy mag nie deursoek word nie en jou huis of jou besittings mag ook nie deursoek word sonder dat die behoorlike prosedures deur die polisie gevolg is nie.
Vryheid van godsdiens, geloof en opinie Jy mag dink en glo wat jy wil en jy mag die godsdiens van jou keuse beoefen.
Vryheid van spraak Alle mense (wat die media insluit)kansê wat hulle wil.

http://www.capegateway.gov.za/xho/pubs/public_info/U/17843/A#5

 

Nou dat  die “wet” ook aan my kant is, Malema, sing jou “Kill the boer” liedjie. JY sal altyd ‘n KAFFER wees. JY is ‘n duidelike voorbeeld van ‘n KAFFER. JY is die rede dat die woord KAFFER nog bestaan.  In duisende sitkamers kyk mense na jou en dink of sê: “Kyk daai dom kaffer, hy praat alweer kak.”

DITTO my platneus. DITTO.

Dis reg, prop jou bek vol pap, jou ondersteuners het mos NET SOVEEL gesteelde geld om hulle pense vol te prop.

Jammer, iemand het nie ‘n “spell check” gedoen nie. Seker ‘n tjommie wat op meriete by onse koerant aangestel is ?

OOOHHHhhh …… sjoe ….. eish ….

Uit die mond (hand) van die suigeling.

 

Dit maak my naar

‘Help Mamma. Sny my los,” het ’n Pretoriase vrou haar geskokte vierjarige seun gevra nadat twee rowers haar aangerand, vasgebind en die een haar onsedelik aangerand het.

Sy het haar bewussyn tydens die aanranding verloor en is in die badkamer toegesluit.

“Toe ek bykom, het my kind huilende by my gesit,” het die betraande ma gister buite die Pretoria-landdroshof vertel nadat die twee aanvallers tronkstraf opgelê is. “Hy moes my los- sny. Hy het al hierdie goed aanskou.”

John Antonio Muchanga (33) en Moses Muthuke (28), Mosambiekers wat in Mamelodi-Oos in Pretoria bly, is skuldig bevind op aanklagte van roof met verswarende omstandighede, poging tot moord en menseroof.

Muchanga is ook skuldig bevind aan onsedelike aanranding.

Die hof het gehoor hoe die vrou in September 2005, nadat sy gebad het, in haar kamerjas uit die badkamer van haar Faerie Glen-woning gekom het.

Die twee mans het haar oorval. Sy is met ’n vuurwapen geslaan en met ’n tou gewurg en Muchanga het haar betas.

Sy is so erg aangerand dat sy haar bewussyn verloor het.

Luidens ’n slagofferimpakverslag vrees die klaagster steeds elke keer wanneer sy moet bad.

Sy het na ’n ander provinsie getrek omdat sy nie meer veilig voel in Pretoria nie.

“Sy voel uitermate geskend en is afhanklik van medikasie vir haar emosionele welstand,” is in die verslag beskryf.

Luidens die mediese verslag is die vrou se voortande gebreek en daar was bloeding en kneusing op haar een oor en wang.

Twee gaatjies in haar tong was bewys van die tou wat in haar mond gedruk is, terwyl merke op haar knieë bevestig het hoe sy op die grond gegooi is.

Daar was ook kneusplekke in die vorm van vingermerke op haar een arm.

Landdros Kallie Bosch het in sy uitspraak nie doekies omgedraai nie toe hy opgemerk het hoe Muchanga die vrou, “terwyl sy nakend op die vloer lê”, onsedelik aangerand het.

“Jul optrede het haar lewe in ’n oogwink verander. Haar totale menswees is daardie dag aangetas. Haar kind is blootgestel aan dié trauma en moes ook terapie ontvang. Dít is wat jul sinlose daad aan die gesin gedoen het,” het Bosch gesê.

Hy het bygevoeg dat, weens mense soos die beskuldigdes, “geen persoon in dié land” saans met ’n geruste hart kan slaap nie.

Hy het wel in ag geneem dat die mans meer as vyf jaar verhoorafwagtend in aanhouding was. Muchanga is tot 14 jaar tronkstraf gevonnis en Muthuke tot 13 jaar.

Is dit wat mense aan mense doen ?

Ek is baie jammer, maar dit is nie menslik nie. Dit is barbaars en afskuwelik. Diere doen dit nie eers aan mekaar nie.  Die vrou gaan dit vir die res van haar lewe onthou waar die twee fokken sleg Mosambiekse skuim elk 13 en 14 jaar in die tronk gaan sit. Pateties.

’n Polisievrou van Bloemfontein is eers beroof en met ’n mes gesteek, maar het nog geleef terwyl haar drie aanvallers haar een ná die ander verkrag het, blyk uit ’n verklaring wat gister in die Vrystaatse hooggeregshof uitgelees is.

 Die gebeure wat die moord op mev. Amelia Henning (36), ’n administratiewe klerk in die Mangaung-polisiekantoor en ook ’n polisiereservis, die nag van 23 November verlede jaar in ’n stuk veld in Pasteurrylaan in Hospitaalpark voorafgegaan het, word in fyn besonderhede in die verklaring beskryf.

Oor die toelaatbaarheid van dié verklaring van mnr. Lucky Nkgwedi (19) moet waarnemende regter E.M. Kubushi nog beslis, want hy beweer hy is deur die polisie aangerand en het die bewerings daarin uitgedink om te voorkom dat hy weer met ’n elektriese toestel geskok word.

Hoewel Nkgwedi gister die inhoud van die verklaring ontken het, het adv. Silas Chalale dit aan hom gestel dat sy beskrywing van wat gebeur het heeltemal inpas by die moordtoneel wat agtergelaat is.

Lt.kol. Dirk Crafford van die eenheid teen georganiseerde misdaad van die polisie in Bloemfontein het die verklaring by Nkgwedi afgeneem en getuig dat hy geen teken van aanranding kon sien nie en dat Nkgwedi ook nie daarvan melding gemaak het nie.

In die verklaring sê Nkgwedi hulle het gekyk vir huise om by in te breek toe hulle die vrou sien loop het. Hulle is agter haar aan en het haar gevang.

Mnr. Seanette Masginini (23), sy medebeskuldigde, het haar met ’n mes gedreig en geld gevra. Sy het haar handsak oorhandig. Mnr. Thabo Mokoena (18) het dit by haar gevat.

Mashinini het haar aan die gordel gegryp terwyl Mokoena haar deurgesoek en twee selfone gevat het.

Mashinini het haar toe geklap en toe sy skreeu, het Mokoena haar met ’n mes gesteek. Mashinini het haar ook gesteek. Sy het geval.

Hulle het haar vasgedruk en Mokoena het die mes vir Nkgwedi gegee om haar dood te steek.

“Ek het haar gesteek by die body, maar nie dood nie. Thabo het haar mond toegedruk.

“Ons sleep haar by die veld. Sy lewe toe nog.”

Nkgwedi het toe haar mond toegedruk, terwyl Mashinini haar hande vasgehou en Mokoena haar broek uitgetrek het.

“Hulle sê ek moet eerste gaan. Ek het toe eerste gegaan en haar verkrag. Toe ek klaar is, het Thabo haar ook verkrag. Toe Thabo klaar is, het Seanette haar verkrag.”

Terwyl Mashinini besig was, het Nkgwedi en Mokoena by ’n boom daar naby gaan sit.

“Sy het nog gelewe. Ons hoor toe sy skreeu en ek en Thabo het weer gegaan waar Seanette by haar was.

“Toe ons daar kom, het Seanette bo-op haar gesit en hy steek haar.

“Thabo het toe vir Seanette weggetrek en toe sê Seanette: Ek maak die evidence dood hier van die polisie.

“Sy was toe stil gewees.”

Mnr. Kenny Pretorius tree vir die beskuldigdes op. Die verhoor duur voort.

Wat sal ‘n gepaste straf wees vir bogenoemde beskuldiges ?

 

 

 

 

 

 

Volksmoord / Genocide

Jy was gewaarsku.

Kliek op die link.

Crimescene

 

SO jammer vir ons geskiedenis

Kyk en luister : http://www.youtube.com/watch?v=HS9EkHjMK3U

JY wat SO jammer is oor JOU verlede, JOU geskiedenis ….

Ou legende

Mier en sprinkaan